N

netwerk24.com

@netwerk24 -89 minutes ago

Netwerk24 | Verhoor van Ace en kie in Bfn uitgestel vanweë spesiale pleit

Die verhoor van Ace Magashule, voormalige Vrystaatse premier, sy persoonlike assistent, ’n miljoenêrsakeman en verskeie senior regeringsamptenare wat van tenderbedrog met die verwydering van asbesdakke aangekla word, is Woensdag weer eens vertraag.

read more

Other Headlines